Image by Cody Board

MATTEUS 28:19-20

"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."

LEER MEER OOR DIE BYBEL EN DIE TOEPASSING DAARVAN 

VIDEOS & KURSUSSE

MEER OOR ONS

 

By CLTA, streef ons daarna om wêreld daar buite te help om Jesus beter te leer ken. Ons fokus op alledaagse vrae en bou ons videos en opleiding rondom dit.

 

Die lesse is nie dominasie vas nie, en is gebaseer op die Bybel, en nie op wat iemand anders daaruit lees of daarvan dink nie.  Ons fokus daarop om dit eenvoudig en maklik te maak vir enige iemand, om die grondslag van Christeskap te leer en dit in hulle lewens toe te pas. 

Ons besoek ook kerke en skole vir lewendige opleiding sessies. Ons bied ook berading en "one-on-one" sessies aan, aanlyn sowel as persoonlik.

Kontak ons gerus vir enige navrae of besprekings.

Image by Emmanuel Phaeton

WIL JY MEER LEER?

Vir enige vrae of besprekings, kontak ons gerus op die onderstaande details, of vul eenvoudig die vorm hierlangsaan in en ons kom so vinnig as moontlik terug na jou toe.

Wees geseënd!

Nadine de Beer 

nadine@clta.co.za

076 152 3785

 

Marius Terblanche

062 211 5807

General Enquiries

studies@clta.co.za

KONTAK ONS

arrow&v

Dankie vir jou boodskap

 

Word deel van ons maandlikse nuusbrief

Dankie vir jou boodskap