Evangelisasie

  • 3Steps

About

Hierdie kursus bestaan uit: 1 x Videos (1 uur) 1 x PowerPoint aanbiedings (PDF) Notas (PDF) Die groot vraag is altyd hoe om te Evangeliseer. Wil jy siele wen vir Jesus? In hierdie kursus gaan ons fokus op Matteus 28:19-20. Ons gaan kyk na Jesus se opdrag en hoe belangrik jou getuienis is. Ons gaan dieper delf en verduidelik hoe om 'n gesprek te begin, wat om te se en ook gaan ons kyk, na die sondaarsgebed en wat dit is. In hierdie kort kursus leer ons jou presies hoe om te evangeliseer en mense by Jesus uit te bring.

You can also join this program via the mobile app.

m
marius2951

Price

Free

Already a participant? Log in

Share