Sun, 29 Aug | Springs

Heilige Gees Vrug - Sondag Klas

Het ek Heilige Gees Vrug? Hoe kry ek hierdie vrug? Ons gaan Heilige Gees Vrug in diepte bespreek in hierdie kursus.
Heilige Gees Vrug - Sondag Klas

Time & Location

29 Aug, 17:00 – 12 Sep, 19:00
Springs, Cnr Amatola & Du Toit Kloof in, Amatola Rd, Eastvale, Springs, 1559, South Africa

About the Event

Hierdie klas bestaan uit drie dele wat vir die volgende drie Sondae aangebied gaan word.  Elke klas is omtrent 2 ure lank (17h00 tot 19h00). Datums vir die klas is 29/08/2021, 05/09/2021 en 12/09/2021.

Book vandag om teleurstelling te vermy

Tickets
Price
Quantity
Total
  • Opsie 2 - Deel 1-3
    ZAR 150
    ZAR 150
    0
    ZAR 0
  • Opsie 1 - Deel 1 - 3
    ZAR 270
    ZAR 270
    0
    ZAR 0
TotalZAR 0

Share This Event