Thu, 10 Jun | Springs

Leef Wetenskap - Donderdag Klas

Hoekom sukkel ek om uit die gat te kom? Hoekom doen ek al die verkeerde goed, terwyl ek weet wat die regte ding is? In hierdie drie deel kursus bespreek ons hoekom ons vashaak op sekere plekke. Ons kyk in diepte na hoe mens besluite moe
Registration is Closed
Leef Wetenskap - Donderdag Klas

Time & Location

10 Jun, 19:00 – 01 Jul, 21:00
Springs, Cnr Amatola & Du Toit Kloof in, Amatola Rd, Eastvale, Springs, 1559, South Africa

About the Event

Hierdie klas bestaan uit drie dele wat vir die volgende drie Donderdae opeenvolgend aangebied gaan word.  Elke klas is omtrent 2 ure lank (19h00 tot 21h00). Datums vir kursus is 10/06/2021, 17/06/2021 en 01/07/2021. Book vandag om teleurstelling te vermy

Tickets
Price
Quantity
Total
  • Opsie 1 - Deel 1 - 3
    ZAR 270
    ZAR 270
    0
    ZAR 0
  • Opsie 2 - Deel 1-3
    ZAR 150
    ZAR 150
    0
    ZAR 0
TotalZAR 0

Share This Event